Tuesday 1 May 2012

Die staat teen Anna Bruwer

Vir enige iemand wat die boek: Dis ek, Anna, gelees het. Hierdie is die opvolg.
Vir enige iemand wat nie die eerste boek gelees het nie, lees dit sodat jy die opvolg kan lees.

Anna neem wraak en die boek beskryf die gevolge van haar aksies, nie net in die samelewing nie, op haar as mens ook.

Dis 'n eerlike roman gevul met deernis en eindelik ook hoop.

No comments:

Post a Comment